Topic: Vrede (20 Feb)
Digterssiel's photo
Wed 02/27/13 01:51 PM
Vrede

Jy het in
Die arms
Van jou
Minnaar
Ingestap

En vrede
Ervaar.
Ek beny
Jou moed
En vreesloosheid...

Waar ek
'n Suiwer
Lafaard
Agter deure
Skuil en
Net minute
Van vrede ervaar.

Jou vrede
Is nimmereindigend.

Vir: Ingrid Jonker

beejaywells's photo
Mon 03/04/13 01:16 AM
Mooi